Ons praat seks …

Back to Ons praat seks ......

Werknaai (6 reaksie en 3 reaksie)

Ramkat
1 year gelede
Ramkat 1 year gelede

Ek het lewe lank aan die spreekwoord: Moenie op jy eie stoep kak nie, geglo. m.a.w. ek het nog baie min 'n werkskollega bygekom. Maar nou is daar 'n vrou by die werk wat duidelik flikkers gooi en gladnie subtiel nie. Ek staan sterk en hopelik sal sy een of ander tyd moed opgee, of erens anders gaan werk...
Hoe voel julle oor 'n werknaai?

Bobcat
1 year gelede
Bobcat 1 year gelede

Ramkat ek stem saam....moenie op jou eie voorstoep bollie nie....maw moet dit nie beplan nie....tensy dit v jou n fetish is....maar as dit spontaan gebeur uit pure wedersydse jagsheid sal jy n gek wees om weg te draai....soos ou Al Pacino gese het..."when in doubt....fuck".

Sneeuwitjie
1 year gelede
Sneeuwitjie 1 year gelede
2 hou hiervan deur Annelise and Willewill

Goue reël vir my - don’t dip your pen in the company ink...
Die kreatiewe siele in my lyn van werk is geneig tot oortreding. Resep vir ‘n globale fokkop - sommige nooit weer gevra om te werk nie (en elke vryskut-geldjie sit brood op die tafel).

(unknown)
1 year gelede
(unknown) 1 year gelede

Dit is soos om oor die tou te trap. As dit nie reg gereel word nie en baie belangrik as albei partue nie by die relings hou nie - dan gaan daar probleme wees. Was al daar, het alles reg gereel, was erg lekker en klaar.

Ramkat
1 year gelede

En daar le die knoop. As albei partye nie by die reelings hou mie...

(unknown)
1 year gelede

Dàn is dasr k.....

Annie
1 year gelede

Maar bollie gebeur soms al het albei partye die reels nagekom. Daar is altyd buite faktore. As dit vir jou werk, go for it, maar ek sal dit net nooit weer doen nie

Willewill
1 year gelede
Willewill 1 year gelede

Dit is 'n uiterste "wag-om-te-ontplof" situasie. Dit betrek werksverhoudings met mede-kollega's en uiteindelik jou baas/hoof. Jou verhoudings buite die werk. Jou eie benadering tot jou werksplek. Die nagevolge is legio.
Ek is twee keer daardeur. Hou weg, is nie die gevolge werd nie.

Annie
1 year gelede
Annie 1 year gelede
1 hou hiervan deur Willewill

Been there, done that, never again

Annie
1 year gelede
Annie 1 year gelede

.

Back to Ons praat seks ......