Ons praat seks …

Back to Ons praat seks ......

Wat onthou jy van 'n Lover? (1 reaksie en 8 reaksie)

JouBok
10 months gelede
JouBok 10 months gelede

Ek glo dat vir elkeen van ons is sekere ervarings meer belangrik as ander. Ons geniet verskillende ervarings en dit is die geur van lewe. Wat 'hou jou gevange' van 'n lover? Verskillende lovers sal sekerlik elk iets unieks he.

Wat ek normaalweg die meeste van Lovers onthou. Daardie eerste keer dat ek 'n vrou se boobs in 'n bra of onder haar klere sien uitkom en onmiddelik daarna in haar oë kyk. Die oomblikke is magies waneer ek in haar oë kyk en my hande om haar trots vou.

JouBok
10 months gelede
JouBok 10 months gelede

Wat onthou jy die graagste?

Willewill
10 months gelede

Haar "Dankie"

Willewill
10 months gelede

...en die besef dat SY gewilliglik haar self met my wil deel.
Die "dankie" is wanneer sy besef na die liefde maak dat haar keuse reg was.

OuBul
10 months gelede

JouBok jy en ou Will is 100% reg. Wat ek onthou en wat vir my van elkeen absoluut special is, is die kosbare avontuurlike oomblik as albei oor daai "nou kan daar nie meer omgedraai moment" kom en hulleself met entosiasme oorgee en as sy dan daarna n onbeheersde klimkas beleef en jy dan daarna die "after glow" in haar oë opmerk. Dis presies dit wat seks fantasties lekker maak.

Willewill
10 months gelede

OuBul jy's 100% reg !

Hagar
10 months gelede

Ek net maar saamstem met wat Willewill en OuBul hierbo alreeds genoem het.

Maar ek onthou tog haar reuk van haar hare, haar vel... haar lyf.

Die subtiele boodskappe wat haar liggaam uit stuur, sonder dat sy probeer om dit weg te steek......

Subtiele boodskappe van wat sy graag soek, na hunker... waar sy aangeraak wil word, waar haar liggaam en wese geliefkoos wil word.

Ek onthou waar dit gebeur het, die aanloop daarna toe, die spel wat beide gespeel het.... die reuke van dit wat om ons was... die klanke en geluide... die tintelende hoendervleis van twee liggame wat mekaar wil ontdek.

Ek onthou die oomblik toe sy besef sy is nie meer in beheer nie, iemand anderster is nou in beheer van haar wese en haar vlammende hongerte... ek onthou hoe haar hele liggaam vernader het toe sy dit besef.... en die onbeheersde warm nat klimakse oor haar begin rol....

Ek onthou hoe sy gesmeek het dat ek myself diep polsende binne haar moes leegmaak.... my gewig op haar wil voel rukkende in my eie klimaks....

Ek onthou hoe eufories dit gevoel het om binne in haar te bly... fluweel warm sidderende nat ... terwyl haar vrouwees my net nog harder omsluit en elke druppel van my wese uit my uitdruk...... voordat hy stadig uit haar uitgly.... druppende van ons altwee se liefdes sappe.....

....gevolg deur daai dankie .... en daai "after glow"......

JouBok
10 months gelede

Hagar. Ek ecco jou woorde. .... en daai "after glow"..... 😉

Willewill
10 months gelede

ek ook,Hagar !

OuBul
10 months gelede

Sal graag wou hoor van ons dames se komentaar?

Back to Ons praat seks ......