Ons praat seks …

Back to Ons praat seks ......

Wat my rasend maak ... (5 reaksie en 8 reaksie)

Annelise
1 year gelede
Annelise 1 year gelede

Ek het so pas 'n storie gelees wat (as dit geplaas word) op Vreesloos sal verskyn. Hierdie ene het my baie baie lus gemaak en my weereens laat besef dat dit wat my die meeste prikkel is as iemand Vreesloos seksueel is. Ek het maar nog enkele mans geken wat bereid was om te erken wat hulle regtig oor fantaseer (regtig aan my sal wil doen) as die samelewing nie selfs in hulle fantasiee beheer toepas nie. En daardie paar kere was die kere wat ek nog die meeste lus geword het van woorde. Miskien is die bereidwilligheid om vreesloos grenslose fantasieë te erken op die einde my grootste prikkel. 😉

Annie
1 year gelede
Annie 1 year gelede
2 hou hiervan deur Annelise and Willewill

Vreeslose seks prikkel my, alhoewel ek nie noodwendig dit self wil doen nie. En dan is daar natuurlik van dit wat my gald nie prikkel nie, maar elke persoon het mos maar sy voor- en afkeure. En dan is daar die wat ek sal wil doen, maar ek het nog nooit die regte maat daarvoor opgespoor nie, alhoewel ek nog nooit regtig hard gesoek het nie

Hagar
1 year gelede

Ek wil half met die stelling saamstem, behalwe dat ek besluit het om meer gewaagd te begin raak in my soeke na wat gesien kan word in bree terme as "vreeslose seks"

JACK
1 year gelede
JACK 1 year gelede

Dis vir my lekker om geen inhibisies te he nie................. anything goes. En ek bedoel ANYTHING.

Hagar
1 year gelede

Ek voel dieselfde oor die eerste gedeelte, dit is so bevrydend vir my op die stadium, maar die tweede gedeelte ? Nog ver van gemakilik met wat ek sien in my geestesoog as "anything goes"

JACK
1 year gelede
JACK 1 year gelede
1 hou hiervan deur Willewill

Asb Annelise- kan nie wag vir die storie nie!!

Willewill
1 year gelede

Jy kan, Jack want hoe langer jy wag, hoe lekkerder gaan die draadpluk daarna wees as jy dit eers lees ☼ ☺

JouBok
1 year gelede
JouBok 1 year gelede
1 hou hiervan deur Willewill

Ek sien baie uit na die storie. Om te lees wat Onse Madam so baie, baie lus maak moet iets besonders wees want sy word nie onder 'n wip gevang nie. Sy ken elke 'trick' in die boek. (Inteendeel.. ek het 'n gevoel sy het die boek geskryf). 🙂

Ons gaan 'n bederf kry waaroor ander mense net kan droom. 😉

Willewill
1 year gelede

Inderdaad, JouBok...ek kan enkele kere onthou dat sy erken het 'n storie het haar opgewerk dat sy kom (eintlik kan ek EEN storie van 'n spesifieke skrywer onthou...) Dis raar want sy voel sy moet beheer behou maar tog is dit reeds BEHEER wat haar oor die rand laat stort het.
Kannie waggie ! ♥♥♥

Annelise
1 year gelede

hehe julle gaan nie weet watter storie dit is nie :p
En nope Will, ek voel glad nie ek moet beheer nie - ek haat dit om beheer te moet hou en wil nooit beheer hou nie en doen dit baie min wanneer dit by seks kom, want watis die punt daarvan? En die ander manier van "beheer" (soos in dominant) wil ek nog minder ooit doen so ek dink jy het my daar dalk so bietjie verkeerd gelees as jy dinkdis hoe ek is. 🙂
Ek weet nie wie die skrywer is waarna jy verwys nie, maar dit hang meer van die storie en onderwerp as die skrywer af. Boshcak skryf wel meer "dominering" stories maar hy bring weer sy eie kink in (soos hy moet want dan skryf mens die stories beter) maar dis nie noodwendig my kink nie.

Willewill
1 year gelede

Ek het bedoel jy hou daarvan om beheer te word,,,met bruutheid indien moontlik!,,,?

Annelise
1 year gelede

Ja daardie deel is reg maar ek het geantwoord op die sin waar jy skryf ek voel ek moet beheer behou.

Willewill
1 year gelede
Willewill 1 year gelede

.

Willewill
1 year gelede

Dis die wegbreek van die norm wat my ook baie prikkel maar ons is almal inherent maar lafaarde wat NIE die moed van ons oortuigings navolg nie.

Back to Ons praat seks ......