Ons praat seks …

Back to Ons praat seks ......

Vojeurkamer (6 reaksie en 18 reaksie)

Annelise
1 year gelede
Annelise 1 year gelede

Soos sommige van julle dalk gesien het het ek en Will en Jack in die "openbare" deel van die chat "seks" gehad nou die dag. Ek het op die ingewing van die oomblik skielik gewonder of daar mense hier is wat aangedraai sal word deur te kyk/lees soos wat mense in swingklubs kan kyk hoe ander seks het. Dit beteken natuurlik ook dat die teenoorgestelde kink van ekshibisionisme dan ook uitgeleef word.

Ek sal graag wil hoor wie dit gesien het en of dit iets is wat vir enigiemand gewerk het? Wil jy meer gereeld so iets sien/lees of het dit jou eerder afgesit?

Wat was die uitslag van die eksperiment dus?

Sneeuwitjie
1 year gelede
Sneeuwitjie 1 year gelede

Genugtig! Well done! Julle het my omtrént warm gevry gehad met dáái chat. Mal daaroor! Ek sal graag so een in “real-time” wil sien afspeel. Dink ek sal mal word van afwagting met elke boodskap.
(Lekker gelag vir Annelise wat die manne eers bietjie laat foreplay doen het.)

Annelise
1 year gelede

Ja jis vir iemand wat nie die leiding wil neem nie maar eerder die lyding 😉 moes ek my gat af sukkel dat hulle net eers "iets" doen voor hulle begin naai - hoe boring sou dit nou vir die lesers gewees het? 😉

Willewill
1 year gelede

ha-ha-ha-ha

Annelise
1 year gelede
Annelise 1 year gelede
1 hou hiervan deur JACK

Kyk bietjie ek het 'n nuwe bladsy geskep onder die "menu" - Die Sekskamer. Kom ons kyk hoe gaan dit. 😉

JACK
1 year gelede
JACK 1 year gelede

Het al gekyk in n voyeurkamer en mense vir vrou en ek gekyk. Dis vir ons albei n reuse turnon. As Jhb nader was sou ons dit baie meer gedoen

Sneeuwitjie
1 year gelede
Sneeuwitjie 1 year gelede

Verseker!!!
PS Help ‘n bietjie - op watter thread kan ons gaan loer na julle seks gesels? Ek is nou nuuskierig!

Annelise
1 year gelede

Dit was in die global deel van die klitklets, Sneeuwitjie, maar ek dink dit het dalk nou al verdwyn. Ek sal gaan kyk of ek dalk 'n spesifieke thread of ruimte daarvoor kan maak as mens dit sal wil hê. Een waar die hele gesprek sal bly. Sal sommer vanaand gaan loer.

Annelise
1 year gelede

Ek het dit nou gaan stel sodat daar meer boodskappe wys Sneeuwitjie. Dis in die global deel van Klitklets. Scrol so na die 11de van die maand terug. 🙂

JACK
1 year gelede

En as enige vrou wil eks beskikbaar vir n Voyeur chat. Die een met Annelise was amazing. Soos daar gese, ek moes myself gaan uithelp op die einde

Annelise
1 year gelede

🙂 wat van enige man? 😉 Dalk moet ek 'n vrou nooi om my bietjie te laat voel hoe 'n vrou my sal plesier gee? 😉

JouBok
1 year gelede

Het jou verskaffers 'n produk vir 'swak harte'

Sal dit nodig kry as daardie twee of drie sagte lywe, harde geluide maak.

Annelise
1 year gelede

🙂

Annie
1 year gelede
Annie 1 year gelede
2 hou hiervan deur JACK and Annelise

Gaan mal, ek is meer as bereid om te lees en my prentjies in te kleur. Deelneem...nope, ek is geen ekshibitionis nie

Annelise
1 year gelede

Hehe jy hoef nie "bereid" te wees om te lees nie 😉 - ek is meer nuuskierig om dit vir iemand spesifiek "gewerk" of aangedraai het. 🙂

Annie
1 year gelede

Ek bedoel dit werk vir my

Annelise
1 year gelede

🙂

Annelise
1 year gelede
Annelise 1 year gelede
2 hou hiervan deur Willewill and JouBok

.

JouBok
1 year gelede

"Kannie waggie." Hier gaan dit nog lekker raak. 🙂

Ramkat
1 year gelede

Ai ou Bokka... Voel ek dan nou nes jy...

JouBok
1 year gelede

🙂 Jy voel alklaar..:-)
Ons Edeldierbare het nog nie eers die gordyne oopgetrek nie.

Annelise
1 year gelede

So werk dit idee vir jou ook Ramkat?

Ramkat
1 year gelede

Yip

(unknown)
1 year gelede

Hoe sê ou Wickus - waars dit lekker? Hiers dit lekker. Myns insiens begin hierdie webtuiste nou mooi spoed vang en tot sy reg kom.

Willewill
1 year gelede

Yip, dit kannie anners as om te werk nie. ons wag in spanning...

Back to Ons praat seks ......