Ons praat seks …

Back to Ons praat seks ......

Vleitaal (4 reaksie en 13 reaksie)

Willewill
1 year gelede
Willewill 1 year gelede

Ons mans vlei graag die godinne van die wereld. In die begin is dit "mooi" oe, mooi lippe, mooi hare, hande/voete, ge-aardheid ens. Dan volg "mooi" bene, lyf, borste, manier van of loop en sexy-geit. Dis alles vir sekondere redes,..ons wil haar eintlik net bed toe vat! As ons eers op daai vlak is suig ons aan "ongelooflike tiete/poesie, komplimenteer haar met haar finesse van blowjobs of hoe lekker sy naai! Die komplimente is legio.
Ek wil weet hoekom vrouens nie ook die heuningkwas inle nie? ...selfs (en veral) op intieme gebied. 'n Man se eggo "boost" is 'n gewaarborgde klimaks soos nooit tevore nie wat 'n vrou terugkry en hy sal aanhou verbeter....vra maar net...

JACK
1 year gelede
JACK 1 year gelede

Ek en my vrou het n ooreenkom- ons gee mekaar dieselfde aandag as wat ons n skelmpie sou gee. Glo my, dit werk!

(unknown)
1 year gelede
(unknown) 1 year gelede
1 hou hiervan deur Willewill

Annelise, jys beslis reg met wat jy se en ek glo nie daar is n man wat nie daarvan sal hou nie. Diie anderkant is daar ook - en het dit al beleef - sy se niks nie, kreun of kerm niks nie. En dan fake sy nog haar orgasme ook. Dis amper so opwindend soos om met n matras seks te he!

Annelise
1 year gelede

Dis sekerlik waar, maar julle weet seker mens kry die manlike variasie daarvan ook? Dis nogal dikwels die met wie ons getroud is wat nooit ooit n enkele kompliment gee nie. En baie mans gee nie eintlik nie en as dit net gegee word om my in die bed te kry soos Wille Will sê, eerder as wat dit bedoel word dan beteken dit ook maar niks. Dalk is hierdie nie 'n geslag-issue nie maar eerder 'n mens-issue en is alle kante ewe skuldig of onskuldig? 🙂

(unknown)
1 year gelede

Annelise, jys heeltemal reg met jou kommentaar en siening. Ek dink by ons as mans in algemeen. kan ons maar net soveel moeite doen met die vleitaal as
wat ons moeite doen om n vrou in die bed te kry en sonder nou om lelik of afkrakend te wees, kan vrouens in die algemeen ook meer moeite doen om mans in die bed te kry met vleitaal.

Willewill
1 year gelede

stem saam, Ysbeer

Annie
1 year gelede

Ek hoor wat almal se, maar.....as n man se my boobs is mooi om my in die bed te kry....wel, dan kan hy dalk net score

(unknown)
1 year gelede

Ek lees wat julle skryf, maar iets wat my ook nog pla, is dat gebruik n mens vleitaal vir jou eindlike eie gewin of doen jy dit omdat as jy dit reg doen dan gaan altwee op die ou einde lekkerder orgsasmes beleef wat op die ou einde baie bater sal wees.

Willewill
1 year gelede

Jy's ten minste eerlik, Annie, soos ons jou reeds ken, maar jy't iets anders wat nog mooier is! Dankie vir die positiewe kommentaar as dit maar verby ligte klets tot waarheid kon kom...sug.
Ysbeer jy probeer soos altyd om die jintelman te wees en daar's meriete in wat jy sê maar die meeste vleitaal in die begin is uit jagsgeit om te score! ☺

Bobcat
1 year gelede

Annie....jou boobs is mooi....

Annie
1 year gelede
Sneeuwitjie
1 year gelede

Annie... jou boobs is mooi...

Annie
1 year gelede

Hahahah.....oooo ek like julle

JACK
1 year gelede

Annie jou boobs is soooooo sexy!!

(unknown)
1 year gelede

Annie askies jong, maar hier gaan ek saam met die Gemeenskap - erg mooi.

Annelise
1 year gelede
Annelise 1 year gelede
4 hou hiervan deur Bobcat, JACK and Willewill en 1 meer...

Gee al die baie vrouens wat jy al bed toe gevat het nie vir jou die heuningkwas nie? 🙁 Dis so jammer want ek doen dit wel met my minnaars - net soos jy dit beskryf, voor en na en gedurende die seks. Ek dink net in my geval doen ek dit nie "vir 'n rede" soos om iemand in die bed te kry nie - ek gee dit omdat ek dit bedoel en hou daarvan dat mense weet hulle het goed wat my aandraai.

Bobcat
1 year gelede

Heuningkwas is lekker...maar n rugkrappie is lekkerder....lol

Annie
1 year gelede
Annie 1 year gelede
3 hou hiervan deur , Castle and

.

Back to Ons praat seks ......