Ons praat seks …

Back to Ons praat seks ......

Valentynsdag 2020 - Uitdaging. (4 reaksie en 29 reaksie)

JouBok
1 year gelede
JouBok 1 year gelede

Uitnodiging om jou Valentyns verhaal te vertel.

Vertel ons van jou groot lekkerkry. Dis mos waarom ons hier is? πŸ˜‰

Annie
1 year gelede
Annie 1 year gelede

Ons doen ook nie die Valentines ding nie. Maar...ons het gaan dans, want as daar iets in my ou dorpie gebeur, dan is die hele dorp daar. My een skoen het dit nie oorleef nie, en ek moes die laaste paar danse kaalvoet aandurf.

Hagar
1 year gelede

Ek onthou Desember danse doer in die bosveld, die gemeenskap was maar klein, ek was 20jarige student, was saam met baie van die boere se dogters saam op skool... maar hulle was soms nie die probleem nie, hulle ma's was soms die grootste probleem

JouBok
1 year gelede

Dit klink of hier 'n storie geskryf gaan word oor daardie warm somersnagte en warm Ma's en 'n uitgehongerde student πŸ˜‰

Willewill
1 year gelede

JouBok, ek't reeds erens anders vir Hagar voorgestel om stories te skryf, sy wedervarings blyk belustig te wees. Nou toe mnr....laat daai stories kom...

Hagar
1 year gelede

Gee kans, ek weet nog nie eens hoe om emojies te plaas of om 'n spelfout uit te edit nie

Hagar
1 year gelede

... en ek moet nog profile pic ook nog opsit en stuk stuk my album begin opbou..

Willewill
1 year gelede

Al daai goed maak die prentjie(s) meer volledig van jouself, maar jy sal verbaas wees hoeveel van jouself openbaar jy aan ander met die stories wat jy skryf....

Bobcat
1 year gelede

Jys wys en wakker Will....die idee van Annie kaalvoet......mmmm. Wonder wat het sy aangehad na die Valentyns dans.

Annie
1 year gelede

N rok, net n doodgewone rok

JouBok
1 year gelede

? 'N rooi sexy doodgewone rok πŸ˜‰

Annie
1 year gelede

Rooi op 14 Feb is soooo afgesaag. Nee, dit was n bonte, en daar was geen rooi betrokke nie

JouBok
1 year gelede

πŸ™‚ great! So dit was 'n sexy een. πŸ™‚ πŸ˜‰

Bobcat
1 year gelede

Annie...selfs in bont is jy sexy....wel ten minste in my gedagtes. En so bly om te verneem dat jy net n rok aangehad het....lol

Annie
1 year gelede

Hahaha.....Bobcat, ek verseker jou ekt meer as net n rok aangehad. As mens 20 is trek jy net n g-string onder so n stywe nommer aan, maar op die ouderdom en 20kg later, defnitief ietsie meer

JouBok
1 year gelede

Bobcat... jy ken die storie van Jannie en die onderwyseres.

"Ek hou van hoe jy dink.".

Annie dankie dat jy so n sport is. Geniet jou.

Hagar
1 year gelede

.... Annie, maar niks keer jou om in die vleur van jou lewe, en met beslis 'n sagter, vrouliker figuur... noodwendig vervelig te wees as dit kom by dit wat jy onder die rok dra nie, sekere erotiese lingerie kan jou beslis mooier en vrouliker laat voel en beslis begeerliker laat lyk, en beslis met meer selfvertroue sensueel wees... selfs stout-soet uitlokkend... en des te meer as jou metgesel so tydig of dalk ontydig daaraan herinner kan word. Maak bv gebruik van die sintuie om dinge meer prikkelend te maak.... wat hy sien, wat hy hoor, wat hy ruik, wat hy dalk proe...

Alles kan of in die werklikheid gebeur of dalk kan jy op 'n manier denkbeeldig hom terg en uitlok... hy kan dalk net natuurlik dieselfde spel terug speel, veral as hy weet watter plekkies en "punte" om aan ter raak..

Bobcat
1 year gelede

Annie....met jou selfvertroue en vermoe om ons aan die raai te hou verkies ek om te glo dat jy weereens verruklik gelyk, geruik en geproe het....

Sexy
1 year gelede
Sexy 1 year gelede
1 hou hiervan deur Willewill

Baie planne vir my Mnr. maar hy het ander celebrations aan die gang.....sal kyk of ek ook 'n beurt kry om my lus te blus............

Willewill
1 year gelede

Die celebrations op hierdie dag moes jou ingesluit het?
Hy kan dan 'n lusblusser vir die vuur in sy lende gratis en verniet kry ☺Prioriteite, meneer, prioriteite.....

Sexy
1 year gelede

Mnr het rede gehad vir Celebration so kon nou nie eintlik kla nie, en hy het toe darem onthou van sy nr 1 prioriteit ook. Ons is met no tas vol speelgoed na ons huisie by die see en het β€˜n heel lus blussende naweek gehad so tussen die see swem, strand bak en kaalgat middag slapies deur.

Annelise
1 year gelede
Annelise 1 year gelede

Ek kan ongelukkig nie veel bydra lewerop hierdie onderwerp nie, want ons dien nie eintlik Valentynsdag nie. Die "romantiese" dinge (of eerder tradisionele idee van romanties) draai my mos nie aan nie - dis nice en dis liefde maar dit maak my nie lus nie. πŸ˜‰

Willewill
1 year gelede

"Give that woman a β™« Bell's β™«

Bobcat
1 year gelede

Ek wil net my stuiwer in die armbus werp....ek stem saam dat die tradisionele idee van romanties soms saai is, maar liefde en romantiese dinge kan steeds luswekkend wees....loop nakend en stadig in die donker met hier en daar n voetkers deur n bos na waar hy v jou wag....wydsbeen, gemasker, strikdas om sy ereksie, perdeswepie in die een hand, leiband en ketting in die ander.

JouBok
1 year gelede

Genade... nou kan ek nie wag vir volgende jaar se V dag nie. πŸ™‚

Ek spaar solank vir die aankoop van voetkersies en die ander benodighede. MAAR om dit reg te doen sal ons solank begin oeffen. πŸ˜‰

Annelise
1 year gelede

Ek dink ek sal (soos ek nou doen ) my dood giggel oor 'n strikdas om sy ereksie πŸ™‚ πŸ™‚

Willewill
1 year gelede

Dis soos 'n Alice-band om 'n koekie...hahahaha

Bobcat
1 year gelede

As hy Hunk genoeg is kan hy sommer v sy penis n strikfas maak....lol

JouBok
1 year gelede

Ha ha... net as die Hunk een van die Fantastic 4 is. πŸ™‚

JouBok
1 year gelede
JouBok 1 year gelede
1 hou hiervan deur Willewill

Watter spesiale planne maak julle vir vandag?

Willewill
1 year gelede

Ek skryf my stories van my groot lekkerkrye, almal is welkom om dit te gaan lees.
Ek vind dat die grootste lekkerkry soms so vlietig is, alhoewel intens genotvol, dat ek dit probeer verleng deur dit in 'n storie in te vleg.
Fisies glo ek dat indien jy met ervaring jouself verskeie male moes afsluit/terughou tydens 'voorspel' is die uiteindelike klimaks met spuitende orgasme een van die grootste lekkerkrye wat homo sapiens kan ervaar.

Annelise
1 year gelede

Waar skryf jy dit?

Willewill
1 year gelede

Voor en op my PC. Die gedagtes en idees word soms gebore in 'n bed waar ek in rondrol, gewoonlik met my stywe penis in my hand.

Annelise
1 year gelede

Ek het maar net gewonder oor "almal is welkom om dit te gaan lees" asof dit iewers hier op Gemeenskap is waar mense dit kan sien. Ek het swak "gepraat" toe ek vra waar jy dit skryf. Ek neem maar aan jy verwys na jou stories op kombiekiehier.

Back to Ons praat seks ......