Vakansie (3 reaksie en 9 reaksie)
Vertel dan bietjie watse lekkertes oor julle pad geloop het tydens die vakansie.
Ek was in Namibie....son, reen, wind, see en nog son. Saam met ou vriende gekuier (my 1ste liefde) en nuwe vriende gemaak. Wyn gedrink, lekker geeet, baie geswem en my man gereeld verlei.
Welkom terug liefste Annie, ons was ook by die see maar die weer was nie fantasties nie. So ons het bietjie op die strand gelĂȘ en baie gelees en geslaap en reekse gekyk en sommer net heeltemal gerus omdat daar basies geen internet was nie.
Darem bietjie gekarfoefel ook?
Was ook lekker by die see- net ek en vroulief. Elke dag so 4 ure op die strand gele- dan huis toe vir n slapie en liefdemaak. Dan n draai op die bike gaan ry
.
Ou vriende kuier en nuwe kennisse is altyd 'n bonus. Jy't voorwaar ontspan en vakansie gehou!
Ek was op die platteland. Donkiekar gery! Trekker gery! Ongelooflike sonsondergange gesien,lekkerste padstal produkte ge-eet en geproe, sommige baie skaars.Net bietjie liefde gemaak maar baie geniet omdat ek ontspanne en sorgeloos was.
Lekker by die huis moes bly - my gat af gewerk en bietjie gekry.
Erg opwindend !!!!!!!!!!
Ai, Ysbeer, ons simpatiseer met jou maar hou moed die GROOT orgasme gaan kom..
Gewerk ekke.
Shame, vir al die werkendes. Ek het tot na Kersfees gewerk
Annie - Kersvader het ook Kersfees gewer. Ek hoor jy was nogal n baie oulike "Kersvader" hehehehehe
"Kersmoeder" met benefits?