Ons praat seks …

Back to Ons praat seks ......

Sex Expo (2 reaksie en 3 reaksie)

Ramkat
1 year gelede
Ramkat 1 year gelede

Ek was nou by die pas afgelope Love Sex Expo hier by Time's Square in die Jakarandastad. Wie anders het dit bygewoon en wat het julle gedink?

JACK
1 year gelede
JACK 1 year gelede

Nie daarvan geweet nie! As ek geweet het was ons daar!

Annelise
1 year gelede
Annelise 1 year gelede

.

Annelise
1 year gelede

Ek was voorheen by die een in Johannesburg, Ramkat. Dit was vir my die mees nie-erotiese seks-event wat ek nog ooit bygewoon het. Dit het juis my soeke na wat erotiek eintlik is afgeskop. Nie dat ek 'n probleem daarmee het nie (natuurlik) maar dit was daarom vir my meer porn en ook bietjie boring oor dieselfde rede. Wat het julle gedink daarvan?

Sneeuwitjie
1 year gelede

Die keer wat ek daar was het dit my ook meer laat dink aan ‘n porn expo. Nee wat. En als was besonder duur. Kan deesdae al die goed wat daar ten toon gestel word sommer aanlyn kry/sien/koop/bestel.

Willewill
1 year gelede

Die enigste keer wat ek so iets bygewoon het was dit vir my uiters vervelig en soos S/Wit se onnodiglik duur!

Back to Ons praat seks ......