Seksuele/erotiese "cartoons" (4 reaksie en 3 reaksie)
Ek is mal oor erotiese/seksuele getekende prente. Ek dink ek hou daarvan omdat dit die grense van realiteit kan oorsteek en erotiese fantasie of gruwel ook insluit. Ek het al so paar voorbeeld-artikels daarvan op die websites gehad. Is daar enigiemand anders wat daarvan hou en daardeur geprikkel word?
Mal daaroor, juis omdat dit soms so gruwelik is.
Presies!
Ek hou van hoe julle 2tjies dink
hehe
Nee...ek hou nie daarvan nie....ek love dit. Dit prikkel die verbeelding en is nog altyd deel van elke man (wel amper elkeen) se seksuele ontwaking. Hier verwys ek na jou eerste horing by n vulstasie se toilet byv waar jy die woord "poes" teen die muur geskryf, raaklees of n swak prentjie van P&P (nie Pick & Pay) opmerk. Ook die Franse tekenboekies of die xxx video (ou animasie) weergawe van Sneeuwitjie en die 7 dwergies.
Bowen al....dit is pret....vir sommiges wat nog aanspraak maak daarop om n sin v humor te he....lol
'n Kombinasie van erotiese fotografie en manipulasie om sekere resultate te verkry dalk, maar cartoons wat ek al gesien het ? mmmm .... neeee... sal nou nie juis se dit prikkel my nie.
Aan die ander kant... as jyself die fotograaf is, en jy begin "speel" vandaar af, en ek bedoel "speel" in vele opsigte, en skep dalk hiervan soort van flitsende beelde/slide show ... ie erotiese musiek video wat vir ander dinge weer aangewend kan word
.... en dan weer aan die ander kant.... as jy die canvas is... en die "cartoons" en uitbeeldings word deel van jou naakte lyf ....