Ons praat seks …

Back to Ons praat seks ......

Seks sonder Inhibisie (2 reaksie en 4 reaksie)

Willewill
11 months gelede
Willewill 11 months gelede

As gevolg van 'n enge opvoeding waar seks taboe was tot met die huwelik en selfs argaïes in soverre as dat slegs 'n vinnige 'sendeling-posisie' naai, die enigste toepaslike aksie van seksuele omgang was, het wit Suid-Afrikaanse mans en vrouens met lang hale agter hul oorsese eweknieë geraak met avontuurlike, revolusionêre, sonder inhibisie seks genot.
Maar die media, oorsese reise, kontak met die wêreld buite S.A. ens. ens.het ons oë laat oopgaan!
Nou ondersoek & beproef ons ALLE maniere van seks, tussen alle geslagte en bevolking en die Vrou ondersoek nou haar maksimum plesier waar sy vantevore die sekondêre, ondergeskikte rol gespeel het. Deel met ons waar jy en jou seks genote al verreikende veranderinge in jul fisiese omgang met mekaar gebring het tot die voordeel en genot van jul seksuele plesier en ervaring.

Hagar
11 months gelede
Hagar 11 months gelede

Willewill,

Ja, ek was presies soos in jou eerste paragraaf, en dit het my frustreer en het dit later "werk" geword. En DIT is 'n GROOT FOUT!!

Ou Bul....ek het as 'n jong ongetroude man, soms paniekerig geraak en myself uit die voete gemaak.... nie die jonge dame nie !!! Weereens.... groot fout en jammerte... glo my ...

Annelise... die samelewing se reels/sieninge asook oordeel drae definitief daartoe by, maar tog het dit begin verander, en is nog steeds besig om te verander. Maar grootendeels word seks sonder inhibisies nog steeds baie veroordeel ens.

Seks sonder inhibisies beteken nie noodwendig altyd net seks buite die huwelik/verhouding nie, en in 'n mate het tydskrifte die laaste 5 jaar of so tog 'n verskil begin maak, asook seker boeke ot films soos 50 Shades... veral as dit by die seksuele vryheid/denke van die vrou gekom het ?

Ek dink die persepsie dat die skonere geslag wegdyns daarvan af, het wel nog steeds baie te doen met die oordeel van die samelewing en skinder tonge... die "label" wat om hulle nekke gehang kan word ens.

En hier moet ek erken, dit is 'n fyn lyn wat ek tans loop... morele waardes? my opvoeding? ander wat kan seerkry?... maar weer verder.... dit is my lewe, ek moet en sal eendag daarvoor moet verantwoording doen, ek was en is in n mate nog steeds besig om stadig stukkie vir stukkie "dood" te gaan omdat mense my in 'n mileu wil plaas soos wat hulle dit sien.. soos wat die sameleing dit ge-ag "aanvaarbaar" te wees ... terwyl ek my eie "boek" wil "skryf" en kan "edit"

Ek vermoed ook dat dit dalk 'n groot rede kan wees hoekom daar so min dames deelneem aan sulke gesprekke, histories was daar onmiddelik 'n "reputasie" aan hulle toegeken.

OuBul
11 months gelede

Hagar ek stem volkome saam met jou en kon dit ook nie beter gestel het nie.

Willewill
11 months gelede
Willewill 11 months gelede

.

OuBul
11 months gelede

Will, ek stem saam met jou siening. Daar is een ding wat my erg pla van die mensdom en dit is dat die meeste oor seks praat en daarvan hou, maar ooooooo wee is die mensdom darem flippen bang om te flirt en seks te soek en dan nie weer weg te hardloop nie. En moet asb nie vir my kwaad wees nie, dis veral die dames wat bang is. Hulle flirt effens en as jy dan maak of jy nogdink om te kan belang stel dat hardloop hulle weg. Ek wens so daar was n manier hie n mens die mensdom se koppe kon draai oor seks.

Annelise
11 months gelede

Is daardie dames of jy dalk getroud, OuBul? Want dit het selfs 'n groter invloed op die besluit of hulle verder gaan wil gaan as flirt. Dit het myns insiens meer daarmee te doen en met die samelewing se reels oor getroud wees as wat dit met seksualiteit en lus en so te doen het.

OuBul
11 months gelede

Stem saam met jou Annelise, maar praat ons nie nou oor seks sonder enige inhibisies nie. My groot vraag bly nog steeds, hoekom praat jy oor seks en hoe lekker sit is, maar as die arme man net maak of hy dalk wou belangstel dan hardloop sy weg. En dan praat ek nie net van getroude dames nie, dit sluit die enkel lopendes ook in.

Back to Ons praat seks ......