Ons praat seks …

Back to Ons praat seks ......

Prostaat massering (5 reaksie en 17 reaksie)

Ramkat
2 years gelede
Ramkat 2 years gelede

Toe ek baie jonger was het ek met 'n fisio uitgegaan. Sy was omtrent 5 jaar ouer as ek en baie meer ingelig oor "alternatiewe" seksuele gebruike. Sy het my dinge geleer waarvan ek nie eers in boeke gelees het nie, en ek was 'n kranige leser. (Is nog steeds) Een aand, na 'n bottel wyn, is ons weer katel toe en toe vra sy, of sy my iets baie aangenaam kan wys. Ek het ingestem. Sy het my op my rug laat le, smeermiddel aan die meneer gesit en toe 'n latex handskoen aangetrek. En daar wys sy my toe hoe 'n prostaat massering werk en hoe lekker dit kan wees. Sederdien kon ek nog nie weer 'n dame opspoor wat No1: Bereid was om dit te doen nie, of No 2: die kundigheid gehad het om dit te doen nie. Nou's my vraag wie onder die Kombiekiehierders het al die plesiertjie geniet?

Sneeuwitjie
1 year gelede
Sneeuwitjie 1 year gelede
2 hou hiervan deur Annelise and Willewill

Dammit, geen man het my nog gevra om dit te doen nie. Wou al baie probeer, maar word gereeld by die agterdeur gekeer. Een van die min boksies op my emmerskoplysie wat nog ‘n regmerkie kort.

Sneeuwitjie
1 year gelede

En ek is bevrees die een is (soos om ‘n vrou te laat squirt) nie iets wat jy net op Google gaan leer nie. Sal ‘n paar praktiese probeerslae wil inwerk... 😉

Willewill
1 year gelede

moet prakties wees, geen ander manier nie...

(unknown)
1 year gelede

Sneeuwitjie, ek stem vir daai een 100% saam.

Hagar
1 year gelede

... en op my lysie... tov die onderwerp ...nie heeltemal die maseer daarvan nie, maar wel vir haar en ekke albei "but plugs" te gebruik tydens seks... begin met klein tree... die heel kleinste en vat dit van daar af. Ons het dit nog nie gedoen nie, maar een van die dae...

Boshcak
2 years gelede
Boshcak 2 years gelede

Moet se het die al soortvan probeer (sonder iemand anders teenwoordig) en dit doen nie veel nie - daar is wel 'n orgasme met meer semen as gewoonlik op die ou end as dit lank genoeg stimuleer word maar dit is positief pynlik as die saad uitspuit - geen seksuele plesier. Ook geen klimaks net van prostaat stimulasie, moet terselfdertyd normaal die penis masturbeer en vryf ook.

Ramkat
2 years gelede

Dis nie vir almal nie...

JACK
2 years gelede
JACK 2 years gelede

Jip het al soortgelyk. Baie lekker!!!

Ramkat
2 years gelede
Ramkat 2 years gelede

Lyk my die gedagte het almal afgeskruik! lol

Annelise
2 years gelede

Mag ek handskoene aantrek voor ek dit vir jou doen? :p 😉

(unknown)
2 years gelede

Naaste wat ek ooit aan n prostaat masering ooit gekom het is as my uroloog my prostaat ondersoek en oja in oom PW se army toe ons vir die medics moes "hoes".

Castle
2 years gelede

Annelise jy is meer as welkom om myne te doen met handskoene

Ramkat
2 years gelede

Handskoene is 'n vereiste. Die latex is deel van die game...

Castle
2 years gelede

Verseker....

Annelise
2 years gelede

hehehe

JACK
1 year gelede

Me please Annelise!!

Annie
2 years gelede
Annie 2 years gelede

.

Stroopsoet
2 years gelede

Ramkat daar maak jy nou n goeie onderwerp oop. Ek sit nou die dag en dink, dit word van ons mans verwag om al die regte knoppies te druk maar dis asof die meeste dames nie weet dat ons OOK knoppies het nie!!!! Ek het leestof oor prostaat massering, ek het al oorweeg om dit vir my meisie te ge en sien of sy reg kom.

Ramkat
2 years gelede

Doe' so voort! En gee ons terugvoer.

(unknown)
2 years gelede

Dis nou een ding wat ek nou net mooi glad niks van weet nie.

Ramkat
2 years gelede

Internet Ysbeer. Mevrou Google kan jou help. Jy weet nooit... Jy mis dalk uit op iets groiot!

(unknown)
2 years gelede

Die beer sal dit moet gaan opswot. Dankie Ramkat.

Back to Ons praat seks ......