Ons praat seks …

Back to Ons praat seks ......

Orale seks. Beskou jy dit as Dominant/Submissive aksie? (7 reaksie en 13 reaksie)

JouBok
1 year gelede
JouBok 1 year gelede

Ek lees toe mos 'n artikel raak oor orale seks. Die aanname wat gemaak word is dat "true men" nie orale seks beoeffen nie.

Toe wonder ek mos oor my mede lus familie. Hoe dink julle daaroor? πŸ˜‰

Bobcat
1 year gelede
Bobcat 1 year gelede

Dominant....defnitief dominant....mal daaroor om haar opgetrekte bene vas te klem (te omarm) terwyl ek langs die bed staan. Haar onderlyf op te trek sodat sy op jaar skouers le en dan my gesig (tong, ken, neus) in haar lekkerte in te forseer en bos te gaan

JouBok
1 year gelede

Die klink vir my na 'n ervaring 1000. In my gedagtes beleef ek dit. Lekker!

Bobcat - Vraag/opmerking. Vanuit die hoek wat jy die toneel beskryf lyk dit vir my asof jy die rol en waarde van dieorale-aksie omruil. Dit klink juis dat jy jou maat domineer deur haar vas te pen en dan 'n dominante-orale aksie op haar uit oefen? Teenoor die omgekeerde wat gesien kan word dat 'n sub die een is wat die aksie uitoeffen.

Bobcat
1 year gelede

Orale aksie....lol.
Ja soos ek se dis lekker om die leiding te neem (dominant te wees). "Orale aksie" kan net soos gewone sex sag of rof wees.....ek persoonlik verkies om dit rof te gee en te ontvang.

Hagar
1 year gelede
Hagar 1 year gelede
1 hou hiervan deur Annelise

Wel... my eerste deelname aan die groep.. dus.. Goeie naand...

Dit afgehandel...

Oor die algemeen het ek orale seks op haar be-oefen as deel van normale passie volle seks ten doel om die plesier so lank as moontlik te ervaar vir beide van ons, ek is versot daaroor om dit te gee. Maar daar is tye wat dit beslis 'n dominante spel word deur enige een van die partye

En as jy dit nog verder vat saam met speelgoed ens. dan is die moontlikhede legeo

En siende dat ek n man is, paar vrae aan die dames;
- wat dryf julle regtig tot raserny as hy orale seks op jou toepas ? Bo en behalwe die normale tipiese tegnieke wat toegepas word
- wat is vir julle 'n "turn on" om oral seks op 'n man te doen, wat geniet julle so baie daarvan ? Hoe kan ek dit lekkerder maak vir haar ?... en dus by default vir myself ook ?

Willewill
1 year gelede

Welkom, Hagar! Jou vrae aan die einde is vir my ook baie relevant..."Dames, kan ons terugvoer kry, asse-GROOT-blief ?β™₯ "

Annelise
1 year gelede
Annelise 1 year gelede

Dis vir my baie lekker om te ontvang maar soms raak mans gefikseerd daarop en vergeet hulle van al die ander baie lekker dinge wat mens aan mekaar kan doen . πŸ˜‰

Willewill
1 year gelede

Daar raak jy nou 'n waarpunt aan ! Daar os vele ander ander dinge wat die sensuele genot van seks kan verhoog...

JouBok
1 year gelede
JouBok 1 year gelede

Interresante terugvoer. Dankie.

Die vraag in my kop bly? Ervaar(gebruik) julle dit as 'n Dominante of Submisiewe aksie?

My ervaring? Ek lΓͺ baie hoog op die dominante skaal... BygesΓͺ - ek was nog nooit deel van 'n D/s toneel of verhouding nie.

Ek ervaar orale seks hoegenaamd nie as enig van die twee nie. Wanneer ek die geleentheid het om 'n dame se lyf te geniet is dit vir my lekker om haar te proe en te verslind. Dit is vir my deel van die 'lekkermaak-en-lekkerkry-daad'.

Dit is vir my baie lekker om so oor haar lyf na haar gesig te kyk wanneer sy 'n orale orgasme ervaar.

Willewill
1 year gelede

Jou laaste sin vat die kern van orale seks vir my pragtig saam. JouBok !

Annelise
1 year gelede

Ek dink dit word meestal so ervaar soos jy dit hierbo beskryf, Bok. Dis vir my deel van enige tipe seks. Maar dit is ook waar dat dit (net soos enige deel van vanilla-seks) spesifiek gebruik kan word as 'n dominante of submissive daad. As die dominant die submissive beveel of dwing om orale seks te gee vir hom/haar dan is dit 'n dominante daad. En as jy op enige pornsite na deepthroat kyk of enige dominasie-video's dis dit 'n baie groot deel van dominasie. Dis sekermaar soos amper enigiets dat die konteks maar alles is? πŸ™‚ Ek dink wel, om jou oorspronklike vraag te antwoord - ek voel eerder iemand is nie 'n "true man" as hy te bang of vol fiemies is daarvoor nie. πŸ˜‰

JouBok
1 year gelede

Bravo

Bobcat
1 year gelede

Se ek ook

Annie
1 year gelede
Annie 1 year gelede
1 hou hiervan deur JouBok

As true men nie orale seks doen nie, het ek nuus vir n hele paar mans wat nog altyd true men was

JouBok
1 year gelede

πŸ˜‰ moet net nie vir daai manne vertel nie. πŸ™‚

Jy as n vrou? Ervaar jy een van die twee 'emosies'?

Annie
1 year gelede

Nee, dis net lekker, om te gee en te ontvang

JouBok
1 year gelede

Stem.

Sexy
1 year gelede
Sexy 1 year gelede

Vir my persoonlik is dit een van die lekkerste bederwe en orgasme. Mal eer die gee en die ontvang........

Willewill
1 year gelede

So'n poe...ek bedoel bek moet 'jam' kry...smile xxx

JouBok
1 year gelede
JouBok 1 year gelede

Dames. Hoe voel julle daaroor? Is dit vir jou "spesiaal" of maar een van die baie sexy dinge wat jou minnaar jou mee bederf?

Willewill
1 year gelede

Ek persoonlik het nog nooit 'n klimaks bereik a.g.v. orale seks op my, of enige spesiale genot daarin vir myself gevind nie. Tog is ek baie lief om orale seks op my seksmaat toe te dien...en uit terugvoer van hulle doen ek beslis iets reg want hulle is mal daaroor, tot die punt dat hul al aan my geboem het die oraal is lekkerder as die fisiese omgang?

Back to Ons praat seks ......