Nymphomaniac (2 reaksie en 5 reaksie)
So blaai ons deur Showmax vir ‘n Sondag middag movie en ontspan. Ons kom op die titel af en ons nuuskierigheid kry die oorhand, hoe erg kan dit nou wees?
Dis eers maar my gesukkel om in die storie te kom, maar glo my daar is ‘n hele paar scenes wat jou onkant betrap. Definitief nie Sondag middag materiaal nie, maar iets wat my mede gemeenskappers baie beslis sal geniet.
Wie van jullie het dit dalk al gesien? Sal graag jullie reviews en opinies wil hoor......
Daar is ‘n tweede een in die reeks, maar ons het maar besluit om dit vir ‘n meer geskikte geleentheid te bere.
Ek hey dit nog nie gekyk nie, my lewensomstandighede laat dit nie op die oomblik toe nie. Ek het n lysie dramas wat ek wil kyk, maar ek kry nie tyd nie
.
Plaas Meisie
Het jy die artikel(s) gesien wat Annelise geskryf het oor die movie(s)? Dit is op Kombiekiehier onder \ Vuurwarm Multimedia \ Erotiese Kuns te lees. Haar insig is soos normaal - verstommend. Ons Madam weet hoe om die spyker op sy kop te slaan.
Hi Jou Bok, heel duidelik het ek daai artikel gemis, maar sal beslis gaan kyk na dit en die komentaar.....
🙂 Baie baie punte vir jou wat daardie geantwoord het voor ek kon, JouBik . 🙂 🙂
(Hy's skerp hierdie ÉÉN ‼ )
<skaam> Dankie vir daai ekstra punte... Dankie vir die kompliment.
Plaas Meisie hoop jy het die artikels geniet. 🙂