Kos en seks (5 reaksie en 22 reaksie)
Ek het 'n pel wat daarvan hou om se speelmaats met goed soos heuning, sjokolade, botter en room te besmeer en haar dan skoon te lek. Iemand anders die kink? Of iets soortgelyks?
En jy Ramkat? Vertel ons bietjie...
Ys. Roomys. Sjampanje... En een keer rooiwyn. Maar donner dit was 'n gesukkel om daai vlekke skoon te kry
Ek gee nou my ouderdom weg, maar daardie scene uit “9 1/2 Weeks“ het my al jare terug diep geinspireer.
Nie iets wat ek gereeld doen nie, maar dis baie lekker.
Daar is vir my iets vreeslik “primal” aan morsig eet en seks - ‘n kombinasie van twee oer-instinkte. Net oorgee en vergeet van skoonmaak.
(Heuning en kondensmelk is moer taai en ‘n bitch om skoon te kry.)
Kim Basinger het vele van ons manne se koerasie gedryf. (Die pad na 'n man se hart loop nie altyd deur sy maag nie 🙂 )
Beste vir my was Rooiwyn, en die proses om vars aarbeie stukkend te druk teen haar lyf. Die drie smake saam is 'n wenkombinasie.
Chokolade probeer maar te soet.
LEKKERrrrrr !
9 1/2 weeks... joooo daai was vir n Karookind baie lusmakend!!!
Roomys...eenkeer, maar ek hou nou eenmaak nie van so n morsige besigheid nie
...daarom is ons, jou vriende, daar om te help skoonmaak!
Annie, dis die hele idee en die geheim van die oefening - jy moet mooi skoon eet. 'n Mens mors mos nie met kos nie. Al wat ek weet op die regte tyd, plek en manier - dan is alle hel los daarna. Erg lekker....
As jy van skoon hou...probeer ysblokkies...dit laat die tepels regop staan...hoendervleis oor die hele lyf en dit los so koue spoortjie om met die mond na te jaag
Ys gaan seker nie deur as kos nie, maar as ek dan iets uit die yskas moet kies....defnitief dan eerser ys
Live a little, Annie! Ons sal jou almal mooi skoon lek. Belowe. 😉
Ag nee wat, ek is nie meer soooo avontuurlustig nie
Annie het seker nie die "Ons" in Sneeuwitjie se sin gelees nie!!!! Wat ook lekker is spuit room en kry hom in chocolate mouse OOK!!!
Nee, Annie wil nie byt nie.
Mmmm, dalk as ek na die skoonlek, skoongewas ook word
Your wish - is our command.........
LOL!!!! Ek lag altyd. ek en girlfriend bespring mekaar gewoonlik na bad of stort, dan meeste kere is ons taai en vol sweet en moet dan weer gaan stort!!!! 😉
Dit is dinge wat die lewe lekker maak - dink ek. Die lewe is so kort, 'n mens moet geleenthede ten volle gebruik en benut.
Annie.....dink aan lippe op jou vel ipv n growwe beestong wat jou lek asof hy jou wil was of bewei.
Die blote gedagte maak my lus v body shots....mens kan nie net eet nie....lol
Ek het regtig nie n probleem met die lek nie...
DIs hoe jy lek en waar jy lek...............
Eish, wat n lek....kerte
Nee nog nooit gedoen nie
.
Ek het al op my speelmaat se versoek...dit was buite hierdie wereld vir ons albei. Sy het daarna my dieselfde manier besmeer en skoon gelek, ek het gekom voor sy klaar was!
Baie lank terug - een keer sjampnje en een keer roomys. Dit was erg lekker......................