Ons praat seks …

Back to Ons praat seks ......

Kondome (5 reaksie en 11 reaksie)

Ramkat
2 years gelede
Ramkat 2 years gelede

Ok... Kondome. Wat dink julle daarva> Natuurlik moet mens die goed gebruik as jy meer as een speelmaat het. Maar hou julle daarvan? Mans? Vrouens?

JACK
2 years gelede
JACK 2 years gelede

Het nav die gesprek die laaste ruk bietjie met kondome gespyker. Kan dit self nie glo nie maar ek kom met n kondoom aan binne 30 sekondes!! Seker omdat dit n nuutjie is? Wat reken julle. Vroulief hou net nie van suig met n kondoom aan nie.

Willewill
2 years gelede
Willewill 2 years gelede

Ek stem ook saam in die "anti-" afdeling. Eerstens onderbreek dit die natuurlike vloei na die vervulling van die seksdaad en tweedens het ek 'n persoonlike probleem met kondome want die wydte is altyd te min en dus druk die rubber vas in omvang en sodoende ook my bloedvate en as gevolg taan my ereksie ook. Moet dit asb. nie sien as "cheap brag" nie, ek is seker daar is baie boereklonge waarvan die wors te duk gestop is. ☻

Ramkat
2 years gelede

Ag fokkof Will. Daar is baie soorte en grootes te koop. Moenie di egoed te klein koop nie!

Willewill
2 years gelede

Ha-ha-ha, Ramkat was sommer 'n flou verskoning wat ek soms vir girls vertel, maar die bottomline is ek haat die goed!

Annelise
2 years gelede
Annelise 2 years gelede
1 hou hiervan deur Willewill

Dit pla my nie regtig as dit aan is nie, die negatiefste deel vir my daarvan is maar dat alles op 'n stadium eers stop sodat dit nou eers aangesit moet word. En o ja, twee keer het so kondoom in my afgekom wat soortvan die purpose defeat het. 🙁

(unknown)
2 years gelede

Stem volkome saam.met jou Annelise, en die lube op die goed deesdae ruik en proe nie juis baie lekker nie. Een het al met my geskeur, gedog ek gaan toe n pappie word.
Vleis op vleis bly maar verseker die lekkerste.
Miskien moet ons maar net na die tyd met 'LifeBoy' seep gaan stort. hahahaha.

Stroopsoet
2 years gelede

LOL Daai Pappie word is erinstige saake!!! Ek darm kraal toe gestuur na my tweede kind, maar nou net so skrik wekkend is die siektes. En na paar biere is die idee van kondoom over ruled!!! Dank Vader ek nog niks op getel nie. Maar moet bieg daai sit in wag kamer en daai gesprek met doktor as jou geweete jou pla vir toets tyd is glad nie lekker nie!!!!

(unknown)
2 years gelede

Die pappie skrik was nog op my jonkmans dae - toe was en nog jonk, mooi en jags. Nou ..........

Annelise
2 years gelede

🙂 🙂 ja jis dis hoekom ek van fantasie en stories hou, mens hoef nie te worry oor siektes en swangerskappe nie 😉

Annie
2 years gelede

Ek ook Annelise, in stories en fantasie laat mens alles werk

(unknown)
2 years gelede

Ek dink in die regte lewe kan dinge ook soms werk, dit verg net meer aandag, alles reg reel en almal se samewerking en entoesiasme.

JACK
2 years gelede
JACK 2 years gelede

Kondome kan deel wees van lekker speel- voor jy hom aansit, sit so bietjie spoeg of lube in die kop. Die lekker dunnes is ook baie lekker

Annie
2 years gelede
Annie 2 years gelede

.

Annie
2 years gelede

Mens moet dit gebruik ja, maar nee, hou niks daarvan nie

(unknown)
2 years gelede

Stem saam met jou Annie, verafsku die goed maar ongelukkig is dit soms nodig.

Castle
2 years gelede

Stem saam met Ysbeer en Annie

Back to Ons praat seks ......