Kombiekiehier vs Kombiekiehier Vreesloos (1 reaksie en 13 reaksie)
Ek het die naweek hierdie gedagte gehad en hier is al waar ek dit hardop kan sê: Soms dink ek die verskil tussen die sites is dat ek op Kombiekiehier mense lusmaak terwyl ek op Vreesloos met hulle seks het ...
.
Jy is dalk reg... Vreesloos is iets anders as Gemeenskap. Meer aards, minder intelektueel.
Altwee sites gee my dieselfde reaksies, ek onderskei nie.
Ek weet darem nie so mooi nie, maar wat ek wel weet - dis beslis meowiese lekker op albei die sites.
🙂 In Vreesloos laat ek nie mense te "anal" word nie - behalwe op die lekker manier 😉 Dis vir my waar ek vryer en veiliger voel. Maar natuurlik beleef ek die sites heeltemal anders as die lesers en kykers.
Jy's uniek. Enig in jou soort en genre. Daarom sal jy die sites beslis anders beleef as ons jagse plebs!
Op KBH ry ons die perdjies mooi en versigtig.
Op Vreesloos ry ons die perde bloots en rof.
Hehe, dis 'n cool vergelyking daardie Ys.
Ek like dit Beertjie!
Ek ook, Tsbeer...innie kol!
ysbeer
spelfout
Jou straf vir daai ydele spelfout is drie vinnige stomende stories.
Ek aanvaar, sorry daaroor, Ou Grote ! ☺