Ons praat seks …

Back to Ons praat seks ......

Hoe lank hou seks? (5 reaksie en 16 reaksie)

Ramkat
1 year gelede
Ramkat 1 year gelede

Ek het in die week 'n navorsingstuk gelees wat 500 paartjies gevra het om te meet hoe lank hulle seksdaad hou. Die paartjies kom van reg oor die wereld en hulle is gevra om met 'n stophorlosie te meet hoe lank hulle vat van penetrasie tot ejakulasie. (Ek was onmiddelik op my perdjie want dit is nie die begin en einde van die seksdaad nie) Hoe dit ookal sy... Dis wat hulle gemeet het.
Tye het gewissel van 33 sekondes (Ek was al daar) tot om en by 40 minute (Dink nie ek was al daar nie...) Die gemiddeld, wereldwyd is 4 minute en om en by 50 sekondes. (klink omtrent reg) Nou's my vraag,,, Sal jy met 'n stophorlosie die ding meet? En hou dink julle weeg julle op teen die wereld gemiddeld?

JACK
1 year gelede
JACK 1 year gelede

Penetrasie tot ejakulasie--- met n jagse skelmpie was die kortse vir my minder as 5 sekondes hehehehe

(unknown)
1 year gelede

Wipe it in - Wipe it out - Wipe it of......
Dis n woepsetjie.

Bobcat
1 year gelede
Bobcat 1 year gelede

Skokkend hoe gou tyd vlieg as n mens jouself geniet.
Menige maal gewonder as n mens oor die tydsduur van sex praat of dit net die eerste orgasme insluit en of dit van lus (styf en nat) word, multi orgasmes tot in mekaar se arms na die laaste soen aan die slaap raak gaan?

Annie
1 year gelede
Annie 1 year gelede

Regtig nog nooit die behoefte gehad om n stophorlosie nader te trek nie. Daar was al ure lange sessies, met dieselfde gevolg as Sneeuwitjie, kon omtrent nie loop nie en daar was al quickies, party vinniger as ander. Nog nooit die horlosie dopgehou nie

Bobcat
1 year gelede

Damn girl....dan het jy nog nooit smerige owerspel gehad net voordat manlief van die werk af kom nie....lol

Annie
1 year gelede

Korrek, ek het nog nie.

Annie
1 year gelede

En mens naai nie skelm in jou eie huis nie, dis net dom

JACK
1 year gelede

Jip, dis dom- maar onthou, n stywe piel het nie n gewete nie.... Anyway mens word gevang.

Sneeuwitjie
1 year gelede
Sneeuwitjie 1 year gelede
2 hou hiervan deur Bobcat and Willewill

Goeie vraag! Volgens Coelho is dit 11 minute...
1 minuut 50 sekondes was my rekord-spoed van begin tot einde (selfbevrediging). Het jare terug al ‘n 4 uur lange sessie ingewerk (met drugs en rock&roll se hulp) maar ek kon vir ‘n paar dae daarna nie gemaklik loop nie. Not so nice.
Seks is eintlik maar net vir my so lekker, ek verloor gewoonlik eenvoudig tred van tyd.

Willewill
1 year gelede

Jou laaste sin behoort die maatstaf te wees vir enige minnaars.
Deur die eeue is bewys dat seks nie gebonde is aan plek, tyd, hoe en met wie nie.

Ramkat
1 year gelede

Onthou, ek praat hier spesifiek van penetrasie tot ejakulasie.

Annelise
1 year gelede

Ek weet nie regtig hoe om myself hieraan te meet nie, want in my "alledaagse" sessies (maw die wat die gemiddeld sal bepaal) kom ek meestal voor penetrasie. Of die man kom voor my en ek maak agterna klaar. So is die vraag meestal vir mans bedoel? Of impliseer dit dat vroue net soos mans hoofsaaklik kom na of deur middel van penetrasie? Ek kom meestal oor ander redes? Of verstaan ek iets nie? Of kom meeste mense gelyk sodat albei gemeet kan word? Ek dink as ek net my partner sou meet dan klink die gemiddeld wat jy hierbo vir my genoem het redelik reg.

Ramkat
1 year gelede

Dit is juis my groot probleem met die tipe van "navorsing"... Want seks gaan nie net oor penetreer en ejakuleer nie. Hierdie navorsing se titel behoort dus te wees, hoe lank vat dit die gemiddelde man om te ejakuleer na penetresie. Want daar word geen melding gemaak van die vrou se orgasme of haar tydsduur nie.

Ramkat
1 year gelede

En jy kan nie se dis hoe lank seks vat nie.

Sneeuwitjie
1 year gelede

Ek wonder nogal hoekom dit nodig geag word om in vandag se tyd nog sulke studies te doen. Ons is immers al waaaay past Masters and Johnson...
Ramjat, kon jy uitfigure wat was die doel van die studie?

Ramkat
1 year gelede

G'n idee nie. Kon ook nie uitvind presies wie dit gedoen het nie. Sal gaan soek en verslag gee.

Ramkat
1 year gelede

Het beitjie gaan soek. Dit het te doen met die oorsake van "premature ejaculation". Aldus die fokus op die man se orgasme en niks anders nie. Maar ek dink die titel is baie misleidend

(unknown)
1 year gelede

Ek het al by tye my seks tyd probeer meet. Dis altyd te kort en te min kere.

Willewill
1 year gelede

Hahahaha...so waar, Ysbeer, so waar !☺☺

Annelise
1 year gelede

hahaha Ysbeer! 🙂

Annie
1 year gelede
Annie 1 year gelede
1 hou hiervan deur Willewill

.

Back to Ons praat seks ......