Ons praat seks …

Back to Ons praat seks ......

Genots Hoogte Punt. (2 reaksie en 21 reaksie)

Willewill
10 months gelede
Willewill 10 months gelede

Albei deelnemers in die seksspel besef die noodsaaklikheid van voorspel om die seksdaad tot sy reg te laat kom. Om mekaar te vertroetel, te bemin, te raak, te streel om innerlike reaksie te ontketen wat die sensuele ervaring verhoog. En die gemeenskaplike orgasme is die einddoel.
Maar het ons nie ook 'n individuele hoogtepunt tydens die voorspel en uiteindelike klimaks nie? My persoonlike piek van genot (buiten die klimaks) is wanneer my erekte penis daardie eerste oomblik deur die vulva dring tot diep binne die vagina kanaal.
Dis asof ek elke keer wat dit gebeur die aksie vir daardie flitsende oomblik wil stol. Dis 'n hoogtepunt vanaf die opbou daartoe. 'n Doel bereik, 'n Ervaring vervul, jou seksmaat se intiemste fisiese liggaamsdeel binne te dring en te ervaar en deel. Jou seksmaat se aanvaarding van jou en jou daartoe toelaat.
Wat of wanneer is jou persoonlike piek tydens seks buiten die klimaks ?

Hagar
10 months gelede
Hagar 10 months gelede
1 hou hiervan deur JouBok

Voorspel..... die daad, die oomblik... maar dan tog ook na die na-spel.....

Voorspel.... dit kan al vanoggend begin het toe sy stout my nader getrek het net na my stort, my so 'n belowende mondspel om hom gegee het, of ek wat haar inwag op die hoek van die bed en haar warm gloeiende borste en my hande neem en mond, knibbel suig liefdes spel terg. Maar dit is net die speel gedeelte... hoogte punt van voorspel..... haar reaksie te beleef, slapende pienk wat begin verkleur onder my lippe, haar liefdes clit wat honger tussen die lippies uitbeur soos wat haar hongerte groei, warm klam liefde wat uit haar ontwakende passie verraai, ek haar ruik en proe........ eerste snak van oorgawe wat onwillekeurig oor haar lippe rol....

.... haar lyf ... haar oe wat haar diep drange veraai as hy haar lippies stadig wegdruk, en ek sien hoe my kop haar warmte ingly, hoe haar lippies in stadige aksie oopgaan onder my harde nat manlikheid ... oor my kop gly... oor my penis kop se rif, ek hom stadig uittrek, nat van haar haar liggaam se oorgawe, warm sag.... ek kloppende hard nat .. dan weer stadig haar wese oorneem totdat hy nie meer dieper kan nie, en ek voel hoe haar hele wese en liggaam oorgegee word aan my beheer... warm fluweel sagte golwe wat my kloppende drukkende omvou.....

.... ons altwee le langs mekaar, alles is deurmekaar, klam nat kolle op die bed en oor ons lywe... nou stille getuienis van ons oomblik in tyd.... sy gee hom so 'n speels stout vryf speel... buk af en soen suig hom vir ou laas.... en dan kan ons mekaar verder gaan troetel bederf in die stort en sag skoon warm langs mekaar aan die slaap raak.... as ek gelukkig is kry ek dalk 'n hare speel kop-rug krap bederf.....

Willewill
10 months gelede
Willewill 10 months gelede

.

JACK
10 months gelede

Jip, vir my is die eerste diep inglip amper beter as die komslag. Dis dan wat jy weet- nou naai ons. Ek besit jou nou

Willewill
10 months gelede

Netso !

Annie
10 months gelede

Ek moet verseker hier met julle saamstem, veral as dit n vreemde seksmaat is... Maar nog n hoogtepunt van n vreemde seksmaat, is hoe sy hande die 1ste keer op m borste voel
Bekense seksmaat....die hoogtepunt is die feit dat dit seks is, bevrediging. Hang af van my bui

Willewill
10 months gelede

Baie dankie Annie, dis openbarend om uit 'n vrou se oogpunt ook terugvoering te kry!

Annelise
9 months gelede

Ek hou ook die meeste van die eerste inglyslag

Willewill
9 months gelede

Dis beslis 'n wenner, dankie Annelise!

OuBul
9 months gelede

Die lekkerste is as jy die eerste keer seks met n nuwe seksmaat het, dan voel dit soos die eerste keer in jou lewe seks gehad het, erg adrenalien belaai. Erg lekker.

JouBok
9 months gelede

Ek stem ook dat dit is baie lekker om so die eerste keer in te sak en my boude styf knyp terwyl my heupe vorentoe beur dat ek die laaste bietjie ook kan inkry.

JouBok
9 months gelede

Anne - Ek deel so 'n herrinnering. ๐Ÿ˜‰

Ek onthou die aand toe ek vir die eerste keer my skoolmeisie se boobs gevoel en later die aand gesien het en daardie eerste aanraking met my lippe. ( die plattelandse skool het 'n 'inry' gemaak deur 'n wit seil tussen die rugbypale te span en 'n gewone projektor te gebruik. --- Ek kan nie meer die fliek onthou nie )

Willewill
9 months gelede

Fรดk wie sal ooit in met so'n geleentheid die fliek onthou ! hahaha
Ek is beslis 'n boobs man en ek onthou my eerste aanraking, sien en suig van vreemde boobs (buiten my Ma s'n) soos die eerste keer wat my Ma my geleer het hoe om "mamma" en "pappa" te sรช

Skuifbietjienader
9 months gelede

Lol. Ek ook n boobs man, en die eerste ingly slag is verseker ook een van my hoogte punte. Maar wat ek die meeste geniet is wanneer ek haar met my mond en tong stimileer en sy my kop vas gryp en my amper versmoor soos sy Meer Wil he. Dan week ek sy is myne vanaand en ek doen iets reg.

Willewill
9 months gelede

Baie goeie punt !

Hagar
8 months gelede

Ek hou van Skuifbietjienader se weergawe, en ekmoet daarmee saam stem, dit was definitief van die lekker kere!!

Skuifbietjienader
8 months gelede

Dankie Hagar. Ek het wragtig die afgelope naweek weer so meevallertjie genuttig. Man en al moet ek dit nou self se, ek het myself goed gekwyt van my taak. Jy weet sy is goed gestimeleer wanneer jy, tussen haar bene le en jy raak met jou lippe aan een van haar binne bene, sy begin bewe. Oral waar jy soen of asem uut blaas op begin bewe.

Annelise
8 months gelede

ooo ek is nou soooo lus daarvoor ... ๐Ÿ˜‰

JACK
8 months gelede

Kan ek jou saggies, saggies lek asb...

Skuifbietjienader
8 months gelede

Waarvoor is jy lus Annelise?

Annelise
8 months gelede

Vir daardie beskrywing van jou Skuifbietjienader ๐Ÿ˜‰

Hagar
8 months gelede

Skuifbietjienader..... veral as jy so begin terg troetel met 'n verassende asemblaas of tong hand aksie.... en sy onwillekeurig haar bene effe meer wil oopmaak, jy sien 'n nat warm glinstering druppel vorm... haar clitoris wat kloppende tussen haar sagte warm labia wil-wil uitbeur, jy ruik haar liefdes sappe soos wat dit meer word, jy weet hoe dit gaan smaak, jou hongerte wat binne in jou styg en jy wil jouself net verloor... styf hard en druppende jouself, speel jy met haar ... een klien orgamse na die ander wil wil net oor haar spoel... jy kyk op terwyl sy haar sagte vroulike hemelse kurwes uitdu... hoendervleis kurwes met sagte pienk wat besig is om donker hard tepels te vorm wat verder smeek vir liefkosing... subtiel skuddende verraai dit die rippels wat deur haar liggaam skokgolf

Skuifbietjienader
8 months gelede

Hagar jy slaan die Spyker op die kop. Wanneer sy die punt bereik het, is dit gewoonlik vir my die lekkerste. Dis as of elke druppel wat na elke klein orgasme te voorskyn Kom proe soos vars lente nektar. Dis Dan wanneer die mees preutste meisie gewoonlik die meeste kru taal gebruik. En wanneer jy dan tussen haar bene op beweeg en jy met jou lyf die heel tyd kontak hou met haar lyf. En sy Kan voel dat elke sentimeter wat jy op beweeg, is n sentimeter nader aan die kloppende warm en stywe liefde staaf wat haar gaan vul met ongelooflik plesier.

OuBul
8 months gelede

Dis wat hulle die top punt van die lekkerte noem.
Ek wonder of dit nog lekkerder kan word.

Back to Ons praat seks ......