Ons praat seks …

Back to Ons praat seks ......

Geneentheid (3 reaksie en 24 reaksie)

Willewill
1 year gelede
Willewill 1 year gelede

Ek't nou al gewonder watse impak maak seks op 'n man/vrou/ander se geneentheid teeenoor mekaar in 'n potensiele verhouding?
In die verre verlede het vele huwelike plaasgevind net sodat die man sy seksuele begeertes & lus kon bevredig vir 'n spesifieke vrou omdat voorhuwelise seks taboe was. (sommige dames ook!)
In ons huidige tye, bestaan hierdie middeleeuse uitkyk nie meer nie (goddank?)
My vraag is dus: Seks reg aan die begin wanneer 2 mense ontmoet of seks na hul mekaar al bietjie beter ken of soos die natuur hul lei? Versterk die seks hul geneentheid vir mekaar of dink/verlang hul soms na 'n vorige seksmaat wat 'n beter lover was? Maak dit 'n verskil?

Sneeuwitjie
1 year gelede
Sneeuwitjie 1 year gelede
2 hou hiervan deur Annelise and Willewill

Seks maak nie vir my ‘n verhouding noodwendig sterker nie. Maar k@k seks (ja, dit bestaan) bly ‘n dealbreaker.
Duur les vir my om te leer was om nie lovers met mekaar te vergelyk nie. Niemand kan absoluut alles vir ‘n ander een wees/gee nie. Daar gaan altyd iemand/iets wees waarna jy terugverlang. Deal with it. En geniet die res.

Annie
1 year gelede

Ekt daai vergelyk lessie baie vroeg geleer. As mens ophou vergelyk, geniet jy dit baie meer

(unknown)
1 year gelede

Sneeuwitjie, jy en Annie is heeltemal ini kol met julle opmerking. Dis hoekom ek altyd de deur seks met ander te he (en nie die skelmheid daaraan nie) is ook baie lekker, maar n ander baie lekker as jou eie metgesel.
Dis wat seks seker so vreeslik intressant en lekker maak.

JACK
1 year gelede
JACK 1 year gelede
1 hou hiervan deur Bobcat

Laat my dink aan die liedjie-"All my love, all my kisses- vir jou gaan ek naai tot jy vir my lief is"

Willewill
1 year gelede

'n Goeie persoonlike benadering maar werk dit vir alle vroue?

Willewill
1 year gelede
Willewill 1 year gelede

Ek't al baie gewonder of die seksdaad tussen twee volwassenes hedendaags nog 'n verskil maak in 'n potensiale verrhouding tussen mekaar?
Die Middeleeuse taboe van seks voor die huwelik het (langer in SA as Europa!) stand gehou tot nie baie jare (50/60?) terug nie. Dit het mee gebring dat katoolse jong manne ( en jeuk-parra jong dames?) sommer gou getrou het net om daai behoefte te bevredig! Egskeiding?
Vandag is seks tussen maatjies, selfs en veral puber tieners, 'n voorvereiste om te 'bond'.
Het die spirituele klimaks van 'n geestelike gebonde verhouding tydens seks sy waarde verloor?

Annelise
1 year gelede

Ek dink daardie "geestelike gebonde verhouding" wat aan seks gekoppel is is iets wat ons net geleer het om ons in toom te hou. Mmm, ek soek nou woorde vir 'n vae gevoel wat ek het. Kom ek sê so: natuurlik maak seks 'n "bond" tussen mense. Ek glo altyd mens kan sien as iemand seks gehad het want hulle liggaamstaal raak meer intiem en gemaklik met mekaar. Die (hopelik) iets amazing wat hulle gedeel het en hoe meer goed mens deel hoe closer is jy in elk geval. Maar dalk sal 'n gedeelde trauma mens op dieselfde manier close maak? So ek ontken nie dat dit 'n verhouding dieper kan maak nie. Maar ek glo nie noodwendig dieselfde andersom soos ons dikwels geleer is nie.: Ek glo nie dat jy noodwendig so band het met almal met wie jy seks gehad het asof seks een of ander magiese krag het wat 'n stukkie van jou siel vir daardie persoon gee nie. Ek dink die kans op 'n suskesvolle huwelik is beter as jy voor die tyd seks het want ek hoor elke dag van mense (wat met my praat direk) wat net nooit compatible was nie en nou in sekslose huwelike is. Maar ek dink dis baie meer 'n natuur/biologiese ding as 'n diep geestelike spirituele ding en 'n mens sal op die einde seker terugdink na jou lekkerste ene eerder as die ene wat jy noodwendig die persoon die liefste gehad het? Ek dink nie die "wanneeer" moet geforseer of vooraf bepaal word nie - dit moet natuurlik gebeur soos die natuur mens lei en daardie natuur wil dit gewoonlik in die eerste verliefstadium doen.

Ek dink nou daaraan. Ek het seks gehad met iemand vir wie ek baie lief was en ons het drie jaar gewag om die geleentheid te kry. Maar (sadly?) was daardie toe nie my beste seks nie. Mens wil die sprokie glo dat jy die beste seks met jou geliefde sal hê maar dis bloot net nie waar nie. Die die kulturele bagasie wat op ons en seks gelaai is. My beste seks was met amper vreemdelinge. So wys dit iets van die aard van seks of sê dit net iets van my? 😉 🙂

Ramkat
1 year gelede

As jy kyk na sekswerkers is dit logies dat seks nie 'n diepe sielsverbinding is nie. Dit kan wees, maar dis nie altyd so nie. Inteendeel, dis baie min so. Soos jy, Annelise, was van my beste seksuele ervarings met mense wat ek nie eintlik geken het nie. One night stands,of quikies in die tuin tydens 'n braai ens.

Willewill
1 year gelede

Ek het beslis nie veralgemeen dat ALLE seks 'n diepe sielsverbinding is nie. Ek het net 'n klip innie bos gegooi om te sien wat terugbons!
Van my persoonlike "beste ooit" seksherinneringe was ook onverwagse, onbeplande seks by die regte geleentheid en nie geneentheid nie. (pun intended)

Annelise
1 year gelede

Ons het maar net ons menings gegee oor jou vraag of ons dink dit maak 'n verskil.

Willewill
1 year gelede

Annelise, op eerste jou bydrae hierbo: Ek dink dis die aard van seks. Seks is die oomblik van Waarheid:Jy geniet dit tot die ekstreem of dis net nog 'n ervaring, lekker,middelmatig of algemeen. Op my eie vraag moet ek dus belei dis 'n uiterste fisiese genot en nie noodwendig gekoppel aan geneentheid of geestelike verbintenis met jou seksmaat nie.

(unknown)
1 year gelede

Ek is in die baie bevooregte posisie dat albei ek en my vrou virgins was tot op ons trou aand
Dit het daartoe gelei dat nie 1 van ons enige verwagting of vergelyk gehad het nie
Ons is nou 8 jaar getroud. En ons sekslewe raak net al hoe beter. Ons is op n stadium waar ons mekaar verstaan, en waarvan die ander 1 hou. Maar ook, ons albei kan eksperimenteer met mekaar en nuwe goed probeer, soos ons meer gemaklik raak oor seks

Annie
1 year gelede

Good for you Jong Klong. Ek het nog altyd gewonder oor mense wat net een seksmaat hul hele lewe lank gehad het. Wonder mens nie oor ander ervarings nie? Juis omdat jy niks het om dit mee te vergelyk nie. Dit sal seker altyd vir my n mysterie wees. Ek was egter nog nooit spyt oor enige (meeste) van my seksmaats nie. Ongelukkig veroorsaak dit ook dat mens daai verskeidenheid mis

Castle
1 year gelede

Daai verskeidenheid is baie lekker

(unknown)
1 year gelede

Dankie Annie
Stel dit so, jy kan nie iets mis, wat jy nog nooit ervaar het nie. As jy nog nooit Franse Sjampanje geproe het nie, sal jy nie weet of dit lekker is nie, en dan weet jy ook nie of jy dit sal mis nie
Verskeidenheid is baie lekker, maar volgens my, is die seks wat ek huidiglik kry, die beste seks wat ek ooit sal kry (want ek weet nie van beter nie)

Willewill
1 year gelede

Jong Klong ek sien meriete in jou opinie en ek wil dan voorstel dat jy en jou maat oplees/video's kyk ens.om vir julself nuwe ervarings/posisies te probeer wat vir julle satisfaksie SAAM sal bring.

Bobcat
1 year gelede

Ek is seker maar n softy. As ek sex gehad het met iemand raak ek op een of ander manier dieper gebonde tot daardie persoon. Ek raak nie noodwendig lief of liewer v so n persoon nie maar forever dra ek haar in my hart en soms in my gedagtes saam. In my brein het hulle elkeen hul spesiale plekkie....ja hulle word vergelyk en glo my elkeen het of doen iets anders as die ander. As ek lief/verlief raak op n vrou is sex met haar altyd mind boggling en dit bring ons of liewer myself nader aan haar. Ek kan ongelukkig nie oor slegte sex saamgesels nie....daai moet ek nog beleef.

Sneeuwitjie
1 year gelede

Bobcat, ons moet dringend Ysbeer en Bok se babapoeier-meisies vir jou in die hande kry! (Sien die “Geur”-post.) Dan mag jy dalk die slegte-seks ervaring hê. Hahaha.

Bobcat
1 year gelede

Slegte voorspel het ek al beleef (bek vol talcum) gross....maar slegte sex....aikona....miskien as sy eendag n potskuurder vasknyp as ek instamp....lol

(unknown)
1 year gelede

Sneeuwitjie, daai meisie vry jy eers dat die stof staan, dan gaan jy verder , maar slegte seks die ken ek ook nog nie.

JouBok
1 year gelede

Ysbeer - Ek dink ons moet hulle vertel dat 'n stofpadmotorfiets ryer het al geleer om deur sy neus asem te haal. Na die ergste stof gaan lê het bly net die 'scenery" oor om te bewonder.

Bobcat
1 year gelede

Klink regtig of julle grondpad ry terwyl julle reen verwag.....eers is dit stowwerig...dan klam en dan raak dit sopnat en glibberig....lol

Willewill
1 year gelede

Ek sien 'n storm broei op die horison....

Annelise
1 year gelede

Ek sien hierdie onderwerp herhaal op 'n manier op 'n ander thread waar ek ook maar weer my antwoord herhaal het. 🙂

(unknown)
1 year gelede

JouBok, jys ini kol swaer. En as die dames mooi vra, dan stof ons hulle ook af ne. HEHEHEHEHE

JouBok
1 year gelede

Ek dink nie die dames hoef "mooi" te vra nie. Net in te stem. (Ek en jy gaan moeilikheid kry. 😀 )

(unknown)
1 year gelede

Stem JouBok verseker, en ons gaan nie moeilikheid kry nie - moeilikheid gaan ons kry. hahahahaha

Back to Ons praat seks ......