Fantaseer..... (5 reaksie en 6 reaksie)
Wie van julle fantaseer ook gedurende liefde maak? Weet julle mans/vrouens? Rolspeel julle? Ek en vroulief het nogal soms n lekker speletjie- eks n spiertier en sy n pornster. Dan gaan dit lekker.
Ek sien weer dit is volg;
Moderne fone en multimedia kapasiteit, skep die platform van 'n opbouende fantasie vir alby partye so deur die loop van die dag. Dit het hierdie vermoe om die menslike eienskap om beelde/dade/woorde te fantiseer met die euforia wat potensieel daarmee kan saamgaan.
Ek het gevind dat die seksuele spanning wat opbou gewoonlik lei tot 'n baie intense ervaring.
Ek moet fantaseer, anders raak ek verveeld. Meestal oor iemand anders, dis my eie private mindgame
Ek fantaseer baie gedurende seks, maar my man doen weer nie. Ons doen nie rolspeel nie want vir albei van ons werk dit nie oor verskillende redes. π
π As ek jou man was sou ek ook nie gefantaseer het oor enigiets of enige iemand anders nie... Hy het alles wat hy kan droom om te hΓ¨ ;D
π x
Ai JouBok, jy't darem 'n manier van woorde wat vroue se kniee knak!
Mooi ManβΊ
Ja nee die speel en fantaseer hou dinge interessant, my ander helfde kry gereeld βn sexy outfit vir my om aan te trek en dan speel ons erg lekker.
Lekker !
Soos Will se lekker !
Hoop julle neem baie fotos wat jy met ons gaan deel. π
.
Rolspeel is een van die oudste vorm van voorspel en die seksdaad.
...en hoeveel van ons fantaseer dit is iemand anders met wie hul seks het terwyl hulle hul seksmaat se naam uitroep in ekstase?