Ons praat seks …

Back to Ons praat seks ......

Driesaam (4 reaksie en 4 reaksie)

Bobcat
1 year gelede
Bobcat 1 year gelede

Hierdie onderwerp is al aangeraak maar na aanleiding v Lyndans 2 op KBH verneem ek graag
Wie hier was al betrokke by n driesaam
Wat verkies die dames...1 man 2 vroue of 2 mans een vrou...en hoekom
Wat verkies die mans...en hoekom
Deel gerus jou fantasiee en jou vrese

(unknown)
1 year gelede
(unknown) 1 year gelede
2 hou hiervan deur JACK and Annelise

Klompie jare gelede saam met n vriend n besigheid gehad. Ons sekretaresse het heeltemal teveel erengie gehad en ons 2 het haar maar so om die beurt gehelp om van haar energie ontslae te raak. Eendag toe vra ek haar wat een van haar seksuele fantasieë is, waarop sy antwoord om n driesaam te kan hê. Ek reel dit toe saam met my ou maat en ons gaan toe na sy plaas toe want dis erg stil daar. Lank storie kort, ons 2 het haar op alle moontlikke maniere geraps. Em het later ophou tel van hoeveel keer sy orgasmes gehad het.
Al wat ek kan sê oor n driesaam - moenie dat dit by jou verby gaan nie, dis vreeslik baie lekker.

Annie
1 year gelede
Annie 1 year gelede

Nog nooit regtig n intense begeerte gehad om n drie saam te doen nie. Maar as ek dan moet...FFM

JouBok
1 year gelede

Annie. Jy is 'n vrou so na my hart. Laat weet wanneer jy daardie intense begeerte ontwikkel. 😉

Willewill
1 year gelede
Willewill 1 year gelede

Ek was bevoorreg om met 2 lesbiese dames bevriend te wees wat OOK van 'n man se voel af en toe gehou het.
Dit was hemel op aarde, dit kan ek almal belowe !
Ons drie saam kon 'n nag omnaai...of tot ons van uitputting by mekaar aan die slaap val.
Ongelukkig is hulle in 'n motorongeluk oorlede, sowat 10 jaar terug.

Annie
1 year gelede
Annie 1 year gelede
1 hou hiervan deur Willewill

.

JouBok
1 year gelede

That's the stuff dreams are made of.

Nog nooit die geleentheid gehad om soiets te beleef nie. Ek dink dat die manne en vroue wat die voorreg het om seks so te beleef is baie gelukkig. In my verwysingsraamwerk is dit my fantasie om soos in my storie twee vroue te mag ervaar. Ek besef dat dit onwaarskynlik sal wees vir een man om twee warm vroue totaal te bevredig deur net n 'normale' seks sessie... Dit is waar die fantasie vir my inskop.

Hande..lywe..rondings..beweging..mond..tong..bene..tyd en nog meer tyd..toewyding en oorgawe..die begeerte om te plesier..die begeerte om plesier te word..om iemand te vertrou met jou diepste kink..om te weet iemand vertrou jou genoeg om hulle siel vir jou bloot te lê..om bevoorreg te mag wees om deur die opgesmuktheid te breek en net ”jy" te mag wees met (een) twee ander mense wat ”in the moment" is.

Vir my gebeur dit nie noodwendig NET onder die sambreel van "liefde" nie maar van Vertroue. (Dit is baie hartseer dat 'n mens kan iemand liefhe maar hom/haar nie vertrou nie.)

Die vraag MFM.
Myself? sal dit moeilik ervaar. Kan nie dink dat ek bang vir "soiets" sal wees nie - maar eerder persoonlike voorkeur... Vroue wat mekaar liefkoos is vir my baie meer sexy as wanneer manne aan mekaar voel. 😉 maar ek kan dink dat dit baie sexy vir n vrou sal wees indien twee manne al hulle aandag en energie op haar fokus.

Vroeër het ek gesê dat ek dink dat een man beswaarlik twee vroue totaal sal kan bevredig... MAAR ek is totaal oortuig dat een vrou twee jagse manne tot oorlopens toe sal kan leegmaak. (Intended)

Bobcat
1 year gelede

Een man kan twee vroue redelik maklik bevredig mits die vroue mekaar ook ten volle ontgin en ook indien die najaag v die manlike orgasme nie voorop gestel word nie. Sou die man gereeld as hy fyndraai nader stilhou ( biki wag) en dan weer aangaan sodra die ergste eerste rillings verby is sal hy lank kan aanhou en albei vrouens bevredig en selfs genoeg ammunisie bymekaarmaak om met n "big bang" klaar te maak oor die vrouens se bonsende boobs....lol. ( my eie fantasie)

Bobcat
1 year gelede

Het al die mmf gedoen....is baie lekker as jy genoeg selfvertroue het. Jy hoef nie gay te wees om lekker te kry as jou wingman jou voel met sy hand op die clit vryf of in die poesie indruk nie. Ek self hou nie daarvan om aan n ander man te vat nie so geen holryery, gestrelery of gesoen en lekkery met die ander man v my nie. Die lekkerste vd mmf is die DP.

Back to Ons praat seks ......