Ons praat seks …

Back to Ons praat seks ......

Donker Kamer (4 reaksie en 7 reaksie)

Stroopsoet
2 years gelede
Stroopsoet 2 years gelede

Wie was al in donker kamer by "adult night clubs" ? Ek nog net van dit gehoor, sal dit graag wil beleef. Pik donker jy kan niks sien nie, en almal is in ver lekker tyd.

https://i1.wp.com/www.gemeenskap.co.za/wp-content/uploads/2019/07/79b706f6333b550354007591c327fc38.jpg?fit=564%2C1003&ssl=1
Ramkat
2 years gelede
Ramkat 2 years gelede

Was al 'n keer of twee daar... My probleem is my vrugbare verbeeliding. Wie suig nou aan my? Is dit die ou tannie met die moesie of die omie met die baard? Iemand het op my hand getrap! Wat druk nou van agter af hier in my in? Eerste keer twee minute gehou. Tweede keer darem bietjie langer. Interessant, maar weet nie of die anonieme ding my koppie tee is nie.

Annelise
2 years gelede

🙂

Annie
2 years gelede

Net die idee gee my rillings

Stroopsoet
2 years gelede

O nee ek gaan ook nie van agter n gedrukery oor leef nie. Mens dink nie altyd aan al die moontlikhede nie. LOL!! Dankie vir waarskuwing Ramkat!!!

JACK
2 years gelede
JACK 2 years gelede
1 hou hiervan deur Bobcat

Anything goes in die donkerkamer.......

(unknown)
2 years gelede
(unknown) 2 years gelede
1 hou hiervan deur Annelise

Nee Stroopsoet, die naaste wat ek aan donkerkamertjie gekom het, is toe ek so 8 jaar oud was en ek en die vriendinne donker gekamertjie het. Oja en as eskom die krag afsit dan het ek ook donker kamers.

Stroopsoet
2 years gelede

LoL!!! Ja ek dink dit geld vir my ook. As kind was dit n geskree en gegil. Sal intresant wees om volwasse kaal gat een te beleef, seker ook n gil hier en daar!!!!

(unknown)
2 years gelede

Ek hoop net die vrouens het darem n paar 'glo in the night' strepe op. Sal dit haat om aan n man se stingel te vat. Hahahahaha

Annie
2 years gelede

Nee dankie

(unknown)
2 years gelede

EK hou nogal daarvan om te kan sien en te admireer waaraan ek vat.

Annie
2 years gelede
Annie 2 years gelede

.

Back to Ons praat seks ......