Dilema (6 reaksie en 20 reaksie)
So jy weet hy is stout en hou van daai oooh so lekker verbode vrugte, al het jy in jou agterkop dat jy al sy needs meer as genoeg bevredig. Eye opener!! Hy chat en flirt en ek wonder wat nog? Bly dit in die cyber space?
Nou wat nou? Geskok maar tog ook maak dit my ongelooflik lus............sal ek saam speel en kyk waarheen dit kan lei? Of laat ek die kat uit die sak en tackle die bul by die horing?
Julle is almal natuurlik reg, die lewe is te kort vir wonder oor die dinge, geniet dit terwyl jy kan. My vraag is net.....weet julle partners van julle chats op die sites? Is hulle ook op die sites? En is julle verhouding sterk genoeg om dit te survive as dit uitkom? Vra maar net?
Ek het hom nog nooit gese nie, maar ek dink hy vermoed dit, maar verkies om nie te weet nie. Hy kla ook nie oor die nuwe idees nie
Myne weet nie daarvan nie, want sy het heeltemal ander belange.
Myne weet daarvan, maar dit interesseer of prikkel haar glad nie.
Myne weet nie daarvan nie. Sy het haar eie lewe
Myne weet ten dele. Maar vra nie verder uit nie.
Myne weet nie daarvan nie. Ook haar eie (klein) lewe.
😀 Ons gaan nogal sukkel wanneer ons 'n 5 jaar reunie reël.
Myne weet ook nie....sy sal my mur! Maar my skelmpie wèet....lol
Pasop, die skelpie moer jou dalk net ook
Of dalk is sy so open minded soos ek en join jou kan julle net imagine as ons wel daai reunie reel en den van die memes met wie jy so lekker chat is jou partner wat daar opdaag
Of jou baas, of ‘n kollega, of ‘n verlangse nefie of oom of iets!!!
Nee way Sneeuwitjie, dink ons moet by Nefie stop, enige familie lid nader as dit sal my scar for life
Plaas Meisie - Het jou nefies jou geleer vry dat hulle toegelaat mag word?
Sneeuwitjies - Wat se jy? Ons maak die reunie 'n maskerbal tema - Dan kan jy jou mooi 'gothic' rok en amper swart roos dra. Lekker geheimsinnig? Ons ander sal dan raai wie is wie 🙂 Ons sal snuif, snuif, snuffel, snuffel rondgaan en soek vir die Jasmyn en Laventel dames.
En 'n paar van my niggies JouBok :), wil jy vir my se jy het nie ook jou niggies 'n paar vry lesse gegee nie?
Plaas meisie ek dink jy is my niggie....... hehehehehe
Daar in my prille jeug het my een niggie (sorry Plaas meisie was nie jy nie) my een Desember vankansie mooi al die lessies van vry en seks prakties geleer. En ek was so vreeslik ywerig op te leer. En dit was erge lekker.....
😉 Niggie skuus bedoel Plaas Meisie.
Ek is so bly my nefies het my nie leer vry nie maar wel my niggie. 🙂 Ons is selfde ouderdom en sy was warm... ek bedoel.. die Stad van Diamante was warm. David Kramer sing mos in een van sy songs iets van "die liefde is soos water en ek is baie dors". Sal ook soos Ysbeer se. Ek was so vreeslik ywerig om te leer...
Maar ek kort nog n paar lesse. 😉
byvoeging:- Sneeuwitjie - Ek het die lirieke gaan opsoek om te sien of ek reg onthou van die water en dors...Jy gaan lekker frons oor die tweede reel...:)
Lyk so. "Ek dans met die tannie wat van talcum powder stink"
In die tyd wat ek al hier rondhang, is my afleiding in elk geval dat die meeste van ons nie regtig hier is om op te saal saam met nuwe partners nie. Dis wat dit so lekker maak.
Die meerderheid is gelukkig getroud of in vaste verhoudings, en gesels, flirt, speel en kuier maar net moer lekker hier op Gemeenskap rond! Mens kan heeltemal jousels wees, juis omdat dit anoniem is.
En die keer wat dit vir iemand uitloop op iets konkreets, good for them!
Sneeuwitjie, ek stem saam.met jou. Hier kan jy gaan sover soos jy wil en met wie jy wil. As jy wil gesels goed so en as jy wil meer as gesels ook goed so. Solank jy jouself geniet.
So hier is my redenasie..... if you can't beat them join them, twee kan hierdie speletjie speel..... pak die bul by die horing en enjoy the ride. Speel, leer, chat en flirt in cyberspace, kry nuwe idees en inspirasie en vat dit huis toe.......
Vir nou het hy nie 'n clue nie, wie weet ons chat mekaar dalk raak of dalk kom die waarheid uit..... wie weet
Mooi so Plaas meisie, lyk my jy slaan die regte rigting in. Die lewe is te kort om die lekker dinge te laat verby gaan.
Plaas Meisie. Dit klink nie of jou probleem te groot is nie. 🙂 Ek dink jy het klaar besluit en jy het 'n bul met 'n horing.
Stuur dit in die regte rigting en geniet.
Plaas meisie - die keuse is eintlik baie maklik. Jy kan droogbek op die kant sit en kyk OF jy kan die bul aan sy horing vat, en jouself gatte uit geniet.
Soos Sneeuwitjie se, wees net veilig, maar ek glo jys n mooi groot en sterk meisie en kan vir jouself sorg en ook soos Annie se, kom met nuwe idees.
Ons hoop om nog baie van jou te hoor.
Natuurlik moet jy saamspeel! Dit sal ‘n natuurlike loop neem, en dan kyk jy wat gebeur. Ek het al fókken scaly karakters raakgeloop in cyberspace, so as daar enigsins rooi ligte flikker, bly weg. As julle in die vlees ontmoet, speel net veilig. En geniet dit!
Die kern van die saak is: Sorg dat jy dit geniet, dis die prima doel, die res kom vanself...☺
.
Speel saam sussie, want dis menslike natuur. Of maak net of jy nie weet nie. My filosofie is, kom net met nuwe idees huis toe