Die Sekskamer (1 reaksie en 2 reaksie)
Gaan lees asseblief die nuwe inligting (toneel en die reëls) wat ek by Die Sekskamer aangebring het. Om die "live" sessie te kan lees moet julle net tot onder aan daardie bladsy scroll om die "kamer" te kan sien.
.
Die kamer lyk fantasties! Jy kon ‘n binneshuise versierder wees.
hehe, ek is bly jy is tevrede 🙂