As daar nie orgasmes was nie... (2 reaksie en 3 reaksie)
Hoe sou die seksuele landskap uit gesien het indien vrouens nie (amper verpligtend!) gevoel het hulle MOET 'kom' om gedeelde seks aksie met seksmaat af te rond tot volmaaktheid?
Of as mans aangevuur is om seksmaat tot klimaks te bring of orgasme te laat bereik om die status van volslae minnaar te verteenwoordig? ('n Vrou sal 'kom' wanneer en sou sy daartoe genee en gereed is)
Moet seks nie liewer soos 'n veel gang maaltyd wees nie, met die lus en genot van die poeding (klimaks/orgasme) wat vooraf gegaan word met al die smake, geure, plesier en herkou van die voorafgaande gange? Die tekstuur en intensiteit van elke sekonde voor ('foreplay') en gedurende seks aksie moet net so intens wees om op te bou na 'n ontploffende oragsme.....
Dis vir my 'n baie interessante vraag Will juis omdat ek dink die klem op die vrou se orgasme is soms oordrewe en maak nie net van die mans soms swakker minnaars nie, maar maak ook soms dat sommige vroue se begeertes sommer net ontken word of geoffer word aan die altaar van die allermagtigste vroulike orgasme. Ek dink daar is BAIE meer aan seks as orgasme en dat dit maar net soms een van die aspekte is, maar ek het al baie heerlike seks gehad waar ek nie noodwendig 'n klimaks bereik het nie. Ek dink die feit dat mans so erg geleer is om daarop te fokus as hulle goeie mand/lovers wil wees maak dat hulle ander heerlikhede uit die oog verloor met hulle fiksasie daarop.
Jy het die spyker op die kop geslaan, Annelise! Dis die fiksasie van "kom" as die ULTIMATE! Weereens moet ook die holrug perd opsaal: Kommunikasie. As die seks deelnemers die heeltyd komms.het met "Daai's nou lekker" of "hou aan met wat jy doen" ens. sal die voorspel vele genot te weeg bring, selfs klein klimaksies.
.
Amper so opwindend soos n vrou wat haar orgasme "fake".
Net te erg teleurstellend sou ek se.
Ja as hulle 'fake' is dit erg teleurstellen...daarom dat ek se die voorspel moet van so'n gehalte wees dat sy rerig MOET kom.