Gemeenskap

As jy ‘n betalende lid van Kombiekiehier Vreesloos is, kan jy ‘n profiel hier opstel waarop jy fotos van jouself of waarvan jy hou kan publiseer en deel met die ander lesers van Kombiekiehier Vreesloos. Jy kan ook hier so bietjie meer oor jouself vertel en selfs ‘n kink-vraelys voltooi as jy wil. 🙂

Jy kan daar ook private boodskappe van ander lede met profiele ontvang en vir hulle skryf.

Geen fotos waarin kinders is of ‘n model so jonk is dat ‘n mens twyfel oor haar ouderdom word hier toegelaat nie. Ook nie van bestialiteit nie.

Kontak my asseblief by kombiekiehier@gmail.com as jy nie regkom met jou profiel nie.

 

Met lus en liefde

Annelise